Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is gemaklik met myself , en het die Lewe gestap .Ek is opgeruimd , het n goeie humorsin en is lojaal. Ek hou van die natuur , maar verkies die See , dit doen my siel goed ! Ek hou van sport. n Lekker braai saam vriende en familie is baie belangrik. Niks so lekker om ook woordeloos na n groot kampvuur te staar nie. Net soos ek jou kan lat lag , het ek ook n diepkant , n hart wat hunker na Liefde ... Op hierdie stadium in my Lewe wil ek iemand he wat net homself is , voorgee is lankal verby ons . Almal van ons het geraamtes en gebreke. Kom ons kyk daaroor en geniet mekaar se geselskap. Die beste le nog voor !

Haar Ideale Pasmaat

Ons moet gemaklik in mekaar se geselskap kan verkeer . Jy moet saam my kan lag en huil en sommer laf wees. Wees my vriend , wees liefdevol Jy kan maar n sleg dag op kantoor he , ons almal kry dit. Familie moet vir jou belangrik wees. Kook saam met my , braai en doen enige iets saam met my, Ek het n sterk karakter ,kan my opinie lig , maar sal saam met jou n pad loop. Jy hoef nie elke dag n nar te wees nie , die Lewe het ook n dieper kant. Daar le wonderlike tye saam , reik uit na my en dalk kom daar iets ......

Wat Haar Vriende S

Tekla het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Opera; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Boks; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Lyfbranderry; Motorsport; Rugby; Seil; Snoeker; Snorkelduik; Sokker; Stoei; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde