Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 198cm (6' 6.0") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Hi. Ek is lief vir mense. Ek hou daarvan om by die huis te kuier, hou ook van uitgaan, maar nie alleen nie. Ek hou van kamp, die see en die veld. Lief vir diere, veral my kat en my hond. Ek is netjies op myself en my huis. Hou van tuinmaak en my huis mooimaak. Kan bak, kook en naaldwerk doen. Lief vir musiek en dvd's. Kan dans. Baie avontuurlustig en kreatief. Hou daarvan om nuwe dinge aan te pak. Ek is lojaal. eerlik en raak nie maklik kwaad nie. Probeer altyd 2 kante van 'n storie sien. Ek hou niks van hierdie "online dating" ding nie, maar my dogter en haar vriendinne het my aangemoedig. As jy baie lank saam met iemand was en julle was alles vir mekaar en een dag is hy skielik net nie meer daar nie, moet jy seker iewers van voor af begin vriende maak. Mens kan nie vir ewig treur nie. Die lewe is te kort. Ek is lief vir lag en ek wil weer iemand in my lewe hê, wat my kan laat lag, want 'n glimlag is die beste grimering ooit! Ek is lief om te bederf en dinge te doen vir die mense na aan my. Ek benodig weer daai inspirasie.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale maat moet vriendelik, lojaal, eerlik en met sy hande kan werk. Hy moet intelligent wees. 'n Goeie sin vir humor hê. Ek moet hom kan vertrou en gemaklik voel in sy teenwoordigheid al is ons net by die huis. Hy moet ook lief wees vir diere en ander mense in ag neem. Hy moet netjies op homself wees en daarvan hou om dinge saam te doen.
Ek soek die persoon wat maak dat ek weer kan uitsien na daardie spesiale sms of nie kan wag dat die dag moet verbygaan sodat hy huistoe kom nie. Ek soek die inspirasie wat my lewe weer vol maak.
Love is not finding someone to live with, its finding someone you can't live without. As jy 'n kansvatter is, hou verby asseblief.
Wat Haar Vriende Sê
Poppie1234 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Romanse |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Sing; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Fietsry; Kampering; Stap; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Afsitters: |
Erotika; Mag; Sensasiesoeker |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |