Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
161cm (5' 3.4") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou daarvan om kwaliteit tyd te spandeer met die mense wat naby aan my is. Ek is passievol..lojaal en hardwerkend. Hoop ek kry eendag nog die geleentheid om die hele wêreld vol te reis. Ek glo in liefde...en ook dat daar daai een mens is wat weer die lewe binne in jou kan wakker maak. My motto in die lewe is: "Whatever is supposed to come will come and when it's there we will deal with it".
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van 'n standvastige man..een wat gedrewe is en wat sy prioriteite reg het. Die mees aantreklikste man...is 'n suksesvolle man! Daar moet natuurlik balans wees tussen hard werk en hard speel.
Wat Haar Vriende Sê
Hope_Forever het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Toewyding |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Diere: |
Ek hou van diere |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |