Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 26 Januarie 2017

Aanlyn: Tans

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Midstream), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is intelligent en ' het n skerp sin vir humor. Lg neig soms na die donker kant! Verder is ek oopkop en nie kleingeestig nie, oordeel nie sonder al die feite tot my beskikking nie.Ek verslind boeke - maklik 2 of meer per week, sielkundige rillers is my gunsteling. Ek is 'n groot diereliefhebber( ek het 2 honde wat my huis met my deel). My musieksmaak is eklekties - klassiek ,rock, country, folk ens. Ek fliek graag ( rillers, kunsflieks, sg 'Indie'/ onafhanklike flieks, oorlogdramas, goeie Westerns, wetenskapfiksie, komedies) en volg TV reekse( veral op Edge , Fox en BBC). Ek is 'n kok wat hou van ongekompliseerde disse( wat my nie te lank voor die stoof besig hou nie!)Ek het ook 'n swakplek vir ietsie soets ( veral donker Belgiese sjokolade). Verder hou ek van inkopies, musiek/ toneelopvoerings, uiteet en en om goeie koffie iewers te drink saam met een/ 'n paar vriende. Ek is nie sportief nie - net 'n toeskouer( rugby, tennis, swem, ysskaats)

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil graag gedagtes en opinies kan deel met iemand wat intelligent is en met 'n intelligente humorsin. Iemand wat wyd lees en gesprek kan voer oor 'n wye verskeidenheid van onderwerpe..Kwaliteite wat ek aantreklik vind is iemand wat jonk van gees is en bly ten spyte van sy ouderdom, iemand wat nie kleingeestig is en ander mense te maklik veroordeel nie. En dis ononderhandelbaar - hy moet lief wees vir diere. Hy moet onafhanklik wees - daar moet genoeg spasie wees om as 'n individu te kan funksioneer. Eerlikheid en respek vir mekaar is onontbeerlik.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Swart & Wit / Stil; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Gimnastiek; Krygskunde; Perdry; Polo; Rugby; Skermkuns; Swem; Tennis; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig