Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 44 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek hou van goeie geselskap. Om oor `n wye reeks onderwerpe te kan gesels. Ek geniet dit om by ander persone van verskille kulture en tradisies teleer. Is oop vir nuwe ervaringe en leef nie net om die rekeninge tebetaal nie. Ek hou van oefen en redelik gesond leef, so geen drank, dwelms of sigarette vir my nie.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet sag en liefdevol wees. Sy moet opreg wees en nie voorgee. Omgee vir haar mede mens en die natuur. Hoewel niemand sonder dit kan leef, moet geld en materiële belange nie die mees belangrikste prioriteit in haar lewe wees nie.
Wat Sy Vriende Sê
MVP305 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Nederigheid |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Reis; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie |
Belangstellings: |
Fotografie; Lees; Skilder |
Sport: |
Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Stap; Stoei |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Intelligensie |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |