Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Tans

Verander: Donderdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Ashley Gardens), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Visse
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het vir 'n hele aantal jare in Europa gewoon en gewerk en het 'n wye uitkyk op die lewe. Ek is nie regtig alternatief nie, hoewel ek in die sestigs en sewentigs dalk 'n hippie sou kon wees. Ek geniet dit om nuwe interessante plekke wat 'n kulturele ervaring bied te ontdek en te beleef - ek is nie 'n standaardtoeris nie, eerder 'n reisiger. Volgens my vriende (se eggenotes) is ek bo-gemiddeld aantreklik (besluit maar self wat die foto's s), interessant, aangenaam, stimulerende geselskap en iemand wat omgee vir ander. Ek is 'n bietjie van 'n werkslaaf, maar glo ook in die belangrikheid van 'n kreatiewe stokperdjie, kuier met vriende en stimulerende geselskap. Ek glo dat ek 'n goeie sin vir humor het, maar ek is nie die bier-in-die-hand-grappie tipe nie - maar ek kan ook vir myself lag. Ek leef gesond en is gesteld op my voorkoms. As ek dit van my maat verwag, is dit logies dat ek ook aan dieselfde vereistes moet voldoen.

Sy Ideale Pasmaat

Ek geniet dit net soveel om net saam met die regte persoon te WEES as om dinge saam te DOEN. Alle aspekte van my ideale sielsgenoot of lewensmaat is vir my belangrik, van die emosionele deur die intellektuele tot die fisiese. Intelligente geselskap is net so belangrik soos 'n fisiek-chemiese vonk (chemistry?). Dis belangrik dat jy 'n goeie sin vir humor het, maar nie uitbundig of uitspattig lag vir enige grappie nie - met ander woorde, die fyner nuanses verstaan. Jy moet stylvol wees - 'n kombinasie van klassiek en hedendaags, maar ook gemaklik informeel. Ek is seker die regte persoon (vrou) sal weet wat dit beteken. Ek is 'n een-vrou man en wanneer ek "commit" is dit onvoorwaardelik.

Wat Sy Vriende S

Pressburg het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Rock; Volk
Boeke:
Fiksie; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bofbal; Krieket; Muurbal; Rugby; Seil; Skermkuns; Ski; Snorkelduik; Veldhokkie
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties