Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 30 Mei 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Waterkloof Glen), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Italiaans; Nederlands; Noorweegs; Portugees; Spaans; Ander
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek beskou myself as 'n lojaale en vriendelike persoon en is 'n goeie mengsel tussen 'n introwert en 'n ekstowert. Ek geniet dit om te gaan kuier met vriende, maar is ook dood gelukkig met my eie geselskap.
Ek geniet dit om nuwe plekke gaan ondek en veral die verskillende kosse van die wereld te proe en geniet (of out spoeg, soos daai keer toe ek sushi geeet het en agter kom die ding lewe nog..)

Ek is nie juis die mees sportiewe persoon nie, maar ek is altyd oop vir nuwe ondervindinge en ek probeer my bes om my lewe voluit te lewe, al is daar dae wat ek ook net ontspan en maak as of die wereld daar buite nie bestaan nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek weet nie wat om hier te skryf nie. As die vonke spat, maak dit nie saak of ek en jy dieselfde is of heel te mal die teenoorgestelde is nie.

Ek dink wat net vir myself belangrik is dat hy 'n goeie man is wat my kan waardeer, met my kan eerlik wees, met my die lewe kan verryk en mees belangrik, saam met my in die spore van die Here kan loop.

P.S - Sal ook help as jy n goeie sin van humor het en ten minste kan braai.

Wat Haar Vriende SÍ

leo_girl het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees
Sport:
Aërobiese oefeninge; Ski; Stap; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Daar's niks beter nie