Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het nog so baie om te bied aan die regte maat. Seksie is ek nie, maar tog sensueel. Is baie liefdevol en romanties. 'n Absolute aanraak, voel, vat en soen mens. Geniet ook om sommer net gewone dinge saam met my lewensmaat te doen.
Ek is lief vir kook... maar hou niks van skottelgoed was. So, as jy bereid is dat ons dit saam-saam doen dan raak dit deel van lief wees vir mekaar.
Ek is mal oor dans, so as jy dans sal dit n groot pluspunt wees.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet net n doodgewone ou wees. Nie skaam om hand aan hand met my te loop... langs die see, of sommer net na die winkel op die hoek. Lief wees vir soentjies en drukkies. 'n Romantiese ete nou en dan, maar 'n vuurtjie aansteek en vleisie of vissie braai is net so lekker.

Wat Haar Vriende SÍ

DoodgewoneDame het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Wild
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Dans; Krieket; Motorsport; Rugby; Snoeker; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie