Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 03 Augustus 2017

Verander: 25 Julie 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 39
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
AsiŽr; Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hey! :) Cool dat jy hier kom kyk ;) Ek's 'n redelik rustige dude. Bietjie hippy, bietjie underground, bietjie rebel. Maar tergelyk ook 'n epicurist, lief en geduldig. Ek hou van avontuur en soos baie ander mense, van 'n drankie en 'n dansie. Ek woon op die oomblik in Bloemfontein, waar ek my eie ontwerp studio run. Maar het hiervoor amper 15 jaar in Rotterdam Nederland gewoon. Het nog steeds 'n appartement daar en sal altyd met Nederland 'n spesiale band hÍ.
Ek hou van filosofie, moeilike dinge soos Quantum Meganika en Complot Theorie, maar ek geniet ook van Sex in the City of Survivor. Ek like dit ook om lekker te dans, tot laat in die nag te kuier en op jou rug te lÍ en na die sterre te kyk.
Vir ontspanning kook ek. Ek geniet daarvan om verskillende wereld dele in die kombuis inmekaar te toor, of lekker agter die braai te staan vir 'n dop en chop.
Theater, kuns, musiek, festivals, son, see en liefde vir jou mede mens is wat my gelukkig maak... dit... en nou nog net 'n awesome vrou om alles mee te deel :)

Sy Ideale Pasmaat

Sy is posetief en sy weet wie sy is en wat sy in haar lewe wil beryk. Sy's vroulik, sy's liefdevol en cool. Haar persoonlikheid hou van kleur en sy geniet daarvan om elke dag te lag. Sy hou van diere en die planeet is vir haar meer belangrik as 'n Louis Vuitton handsak. Makeup is nie 'n daaglikse verpligting nie (en wat my betref deel ons die perspektief; Less is more).
Sy is nie bang om dinge te doen wat sy nog nooit gedoen het nie, en sy hou daarvan om my uit te daag om dinge te doen wat ek nog nooit gedoen het nie. Vertroue en eerlikheid is vir haar baie belangrik. En 'n aandjie saam op die bank is eerder lekker en knus as boring en tam. Maar die belangrikste is veral dat sy haarself is en dat sy daarvan hou om haar energie met die wereld te deel.

Wat Sy Vriende SÍ

Rotterdam het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Liggaamskuns:
Heelwat tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Thai; ViŽtnamees
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Jazz; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; Swaar Metaal; World
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Geskiedkundig; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Kultus Klassieke; Misterie; Riller; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Toneelspel
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Fietsry; Krieket; Sokker
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek hou van diere
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; TatoeŽermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Baie Liberaal
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol