Sielemaatjie

63 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Perfekte dansmaat soek sielsgenoot en kalm betroubare liefdevolle metgesel met n goeie humorsin

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Vandag

Aanlyn: Tans

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Finansies; Regte; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is skraal, modern, ordentlik en aktief, ly n skoon gesonde lewe met hoe morele waardes en outydse standaarde en slaap nie buite die huwelik. Ek is suksesvol, n ekstrovert, eerlik, opreg, romanties en liefdevol met n goeie humorsin wat n goeie grap kan waardeer, lief vir lag, gesels, kuier, dans, musiek, skilder, fliek, die buitelug, die natuur en die see en is lief vir kindertjies en diere. Eerlikheid, opregtheid, romanse, getrouheid, goeie maniere en wel opgevoed, lojaliteit, geduld, goeie humorsin, chemistry en goeie kommunikasie, selfvertroue, intelligensie, vermoe om konflik dadelik uit die weg te ruim, vergewensgesindheid, wedersydse respek, kalmte en vertroue is vir my baie belangrik en om gelukkig te wees en te reis saam met die spesiale man in my lewe wat n opregte Christen is en sy God eerste stel en my as vrou kan waardeer, beskerm en lief kan he.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n netjiese lang intelligente, suksesvolle, ordentlike, betroubare, eerlike, opregte, goed gemanierde kalm manlike liefdevolle romantiese sielsgenoot en maat met chemistry en hoe morele waardes wat ook n skoon en gesonde lewenswyse handhaaf en wat lief is vir dans, gesels, kuier, fliek, swem, kinders en diere met n goeie humorsin wat die klein dingetjies in die lewe kan waardeer, met die vermoe om konflik dadelik uit die weg te ruim en kan vergewe, my as vrou kan beskerm, kan koester en lief kan he en respekteer en met my kan lag, dans, swem, kaalvoet langs die see kan stap terwyl hy my hand vashou en ons skulpies optel en die seerkry van die lewe kan verstaan. Iemand by wie ek veilig kan voel, saam met wie ek voluit kan lewe en vir wie ek lief kan wees en hom kan bederf en die gelukkigste man in die wereld kan maak, met wie ek moontlik kan trou en my lewe kan deel en saam met wie ek oud kan word en hom kan respekteer en saam met wie ek kan lag, dans, in die reen kan loop, na die sterre kan kyk, kan kuier en gesels en die lewe kan geniet en reis en hom so hoog soos n arend kan laat sweef . Geen porno, aggressie, vulgere taalgebruik of vulgere voorstelle, dwelmmisbruik, drankmisbruik, dobbel of kansvatters en tatoeermerke nie en moet ordentlik en n opregte Christen wees, nie rondslaap nie en ongetroud wees en my so gou moontlik wil ontmoet en leer ken. Hy hoef nie perfek te wees nie, net getrou wees en my lief kan he. Ons mag maar verskil, solank ons dit net in liefde kan uitsorteer en gelukkig saam wees asof dit ons laaste dag saam is en ten volle lewe

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Ander
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie