Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 24 Januarie 2017

Aanlyn: Maandag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sentraal- en Westelike-Gauteng; Centurion; Cullinan; Pretoria; Kempton Park (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van uitdagings.........die lekker dinge In die lewe. Soms net n rustige kuier by die huis maar Dan ook n lekker aand Saam uit saam vriende. Wie het gese 41 is oor die muur? N lekker Langarm sakkie Sakkie en so bietjie lyfskud is mos net Wat mens soms nodig het in Hierdie gejaagde lewe van ons. Eks voltyds ma. My kinders sal altyd eerste kom. Ek het nie my eie tyd om net sommer elke naweek of aand uit te gaan en dinge te doen nie. Skoolgaande kinders het roetines en ek verkies om dit so te hou.
Eks baie spontaan en gemaklik met myself. My sieving van die lewe is dat die lewe skuld niemand niks. Jou lewe is Wat jy self daarvan maak. Mood swings doen dit nie vir my nie.

Haar Ideale Pasmaat

Slegs een vereiste... hy moet langer as ek wees en darem nie net seninrig Ŗ nie maar ook nie n boepens en snor nie. Moet sy drank kan hanteer. Ek rooK nie self nie maar het nie n probleem met n roker solank hy my huis en kar respekteer en nie daar sal rook nie. Higieene........ skoon hande skoon naels. Verskieslim korter as myne net so ook die hare. En moet kan dans......maar dis darem nou nie n vereiste nie. Respek. Eerlikheid. Aanvaar my kinders. Hulle is after all deel van my package. En asb wees ALTYD die persoon Wat ek ontmoet het. Moenie voorgee en na 2 maande of so kom die ware kleure. Ek sorg vir myself en my kinders. Ek werk vir myself. Ek sorg vir geen man nie. En ek verwag dit ook nie van n man nie. EN AS JY GETROUD, ATTACHED, COMPLICATED OF EKS BESIG OM TE SKEI..........GLY ASB VERBY.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium; Krullerig; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Spel-programme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Lees; Rondspeel op die Internet
Sport:
Atletiek; Dans; Krieket; Rugby; Skaak; Stap; Swem; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde