Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek hou daarvan om iemand spesiaal te bederf en te waardeer. Ek is 'n man met waardes en vaste beginsels wie graag ander se donker paaie verlig. Ek wil nie jou kers in die wind wees nie maar jou ligtoring in die oseaan. Ek het die sagste hart, sou jy daaraan raak voel dit soos fluweel. Ek erken my kinderlike afhanklikheid van my Skepper. Ek is 'n perfeksionis en 'n baie trotse mens maar sal jou op my hande dra as jy my toelaat. Ek sal graag my drukkies met jou deel. Ek is allergies vir argumente, leuns, siggaretrook en luigeit. Ek roem op my integriteit en is iemand op wie jy altyd kan staatmaak en vertrou.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat sal hou van my blomme wat ek in die lushof van my hart pluk. Iemand wat voluit leef en elke oomblik van die lewe geniet. Iemand wat getrou sal wees en lief wees om my te omvou met haar sagte liefde en respek. Iemand wat my kan bemoedig na 'n harde dag se werk en bederf met heerlike kos, fyn gebak en die wete dat liefde altyd alles oorwin. Iemand wat my tekortkominge kan aanvul, kan lief hÍ en laat lag. 'n Vrou met waardes en hoŽ standaarde. Iemand wie die kuns van kommunikasie ken en wil leer hoe om my te koester en my liefdestale te praat. Iemand wie se liefdestale ek kan praat. Iemand oor wie ek kan droom, mee kan spog en op wie ek trots kan wees. Iemand wat baie gedissiplineerd en netjies is en wat daarvan hou om mooi te lyk en altyd goed versorgd is.

Iemand wat nie perfek is nie, maar perfek is vir my. Iemand wat hier lees en haarself as my tweede helfte sien.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Fietsry; Kampering
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Glutenvry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde