Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 2 weke gelede

Aanlyn: Maandag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Bul
Lengte:
188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal; Gereeld
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

I can tell you all the usual stuff... that the story of my life is different, interesting, full of variety, fun, frustrations, excitement but extremely rewarding. But in essence I am an ordinary guy with an extra ordinary passion for the unknown...Travel is a passions (besides photography & scuba) as most claiming, adventurous, well grounded, zest for life,with a soft heart. Humorous? .... indeed! I have a motorbike but am not a biker, do not play golf,, do cycle, handyman. Thats me. Wel,..... Dit gaan oor die manier hoe n mens dink... om intelegent te gesels, baie te lag, hartseer te raak in n fliek, die wereld te verken, opgewonde te wees oor die volgende trip, pannekoek en stroop op n koue winters dag, fotos in Lightroom te vervolmaak. Ek hou van oefen, kom net te min op my fiets..... Scuba duik laat my ontspan, so ook 'n glasie wyn voor n kaggel. Het interessante stempels in my paspoort.... maar daar is nog baie plekke om te ontdek. Iemand het my opgesom as "a hippy in corporate clothes"..... som my onversadigde nuuskierigheid om nuwe plekke te sien en ervaar goed op"

Sy Ideale Pasmaat

Ideale?! Iemand wat saam kan lag, gesels, kuier, reis "bottom of the barrel" verblyf maar ook tuis is in 5 ster gerief.... wat die uitdagings van n "high demand job" verstaan

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Humor; Sensualiteit; Tevredenheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk; World
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Geskiedkundig; Reis; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Rondspeel op die Internet; Toneelspel
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Kampering; Krieket; Rugby; Skubaduik; Valskermspring; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig