Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Swakopmund, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
193cm (6' 4.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek glo ek kan mense om my inspireer om die mooi in die lewe te waardeer en te lag en om lewe te geniet. Ek is ontsettend lief vir diere. Ek moet my dierekinders by my he of weet hul is in beste hande as ekself weg is vir n naweek of vakansie.
My kinders is vir my belangrik al is hul uit die huis uit, dus is familie NB!
Ek is lief vir die buite lug. n bok vir sports. kan verdiep raak in my eie wereld soms. wil net goeie geselskap waardeer. ek respekteer mense en verwag dieselfde van diegene om my. ek het n kunssinnige streep en geniet arts & crafts op sy tyd. ek wil die mooi nog raaksien in ons swart wereld op die oomblik. ek wil graag nog die buiteland beleef…. op my doen lysie...en ek wil my liefde vir God kan deel met my maat, want HY was nog net goed vir my. (ek loop nie met die Bybel onder die blad nie, maar ek kan getuig van hoe HY my deur swaar tye gedra het...) ek wil net graag n opregte vriend ontmoet wat deur dik en dun by my sal staan en saam kan lag en huil en saam die mooi kan geniet wat die lewe ons nog bied. wat saam my die Klein goedjies in die natuur kan waardeer, en wat Klein dingetjies wat ek spesiaal doen vir hom sal waardeer en raaksien.
En wat vir die een geld, geld ook vir die ander party. En net om die lewe saam tegemoet te stap as dit ons beskore is.
Haar Ideale Pasmaat
moet kan lag, moet lief wees vir die Here, moet n vrou respekteer in alle opsigte , moet lief wees vir mense en op eie bene kan staan en inisiatief aan die dag le. moet ambisie he. moet trots wees op sy bydrae in en om die huis, en daarvan hou om saam te kook en dinge te doen wat soms uit sy comfort zone is.ek hou van iemand wat sy maat se opinie respekteer en n oor het om te luister… wt oop is vir oortuiging...ek sal graag iemand wil he wat soms onbeplan die kar sal pak en n naweek net weggaan…. wat lief is vir diere want ek is mal oor my toeteldiere, want my opinie is as n mens nie vir n dier kan lief wees nie dan kan jy ook nie vir n ander mens lief wees nie...ek glo egosentriese mens sal my die hase pad laat kies, want vir my is n vriendskap/verhouding 50/50. en die man is die Hoof van die huis en moet gerespekteer word, maar moet respek ook toon, en nie die vrou as n mindere beskou nie. En ons moet saam kan lag op die onmoontlikste tye, en die Klein goedjies in mekaar kan waardeer, en die ander party altyd spesiaal laat voel al is dit net die manier wat daar na n mens gekyk word... elkeen van ons wil spesiaal voel…..dis hoe ons geskape is....
Wat Haar Vriende Sê
ladybug_153 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Instrumentaal; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Perdry; Stap; Valskermspring; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Visse; Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Eerlikheid: |
Uiters |