Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 16 Januarie 2017

Aanlyn: Saterdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (nvt), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n stylvolle dame en my vriende beskou my as groot pret om mee saam te wees want ek is 'n liefdevolle, omgee, trotse,vriendelike, betroubare, positiewe mens met 'n sin vir humor en ek is gelukkig en hou van lag dus 'n sosiale mens. Ek handhaaf 'n gesonde lewensstyl en hou van die natuur, stap, reis graag en ook na onbekende interessante plekke. Ek hou van goeie musiek, teater, dans, lees en avontuurlustige uitdagings soos zipline. My lewens uitkyk is lewe elke dag voluit, en always stay young in mind, soul and spirit. Ek hou nie van beheervrate nie, vermy konflik en hou nie van mense met moodswings nie. Ek is 'n vrolike mens en verkies iemand met dieselfde eienskappe en hy moet ook baie netjies wees hetsy op sy voorkoms en in die algemeen. Mense vind my oor die algemeen 'n grappig en dis vir almal lekker om my te ken.

Haar Ideale Pasmaat

Die ideale maat kan maar 'n bietjie jonger wees maar nie ouer as wat ek is nie. Hy moet goeie morele waardes en integriteit he asook 'n christen. Hy moet nog die lewe tot elke prys wil geniet. Hy moet baie baie liefdevol, respek, vertroue , respek he vir my en my te alle tye koester en beskerm en baie belangrik moet hy my beste vriend en vertroueling word as ons wel verlief raak. Hy moet nog goeie gesondheid geniet, 'n sport beoefen en aktief wees om saam met my die natuur te geniet, ons moet saam na musiek vertonings gaan, ons kan saam rugby en motorsport kyk, fliek, dans en reis na onbekende plekke. Hy moet gereeld vir my blomme koop, sjokolade is nie belangrik nie. Ons moet lekker kan saam lag dat en baie pret he. Hy moenie nors en vol nukke wees nie, want ek is nie! Hy moet kan saam met my 'n intelligente geselskap te alle tye kan voer. Hy moet netjies en versorg wees te alle tye want ek is nie 'n slonskous nie. Ag hy moet 'n aangename en sosiale geaardheid he, want ek sal hom baie laat lag!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Nuwe Era; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Dans; Fietsry; Gholf; Motorsport; Muurbal; Rekspring; Rugby; Stap; Staptogte; Tennis; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties