Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
28 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Skoonheidswenner | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
24 - 70 | ||
Sterreteken: |
Bul | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerblond | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n vriendelike avontuurlustige kerel wat daarvan hou om films te kyk en te "snuggle" met my prinses
Ek is gek oor Dragonball Z en Thai food. Ek hou niks van 'n leuenaar nie.
Ek maak video diaries en om kos te maak is my absolute plesier.
Ek hou van slaap en tyd om met my vriende te spandeer
Om suksesvol te wees en om die hele wereld rond te toer.
Sy Ideale Pasmaat
Avontuurlusting en om daarvan te hou om styf in my lyf te le en slaap.
Eerlikheid en vriendelikheid. Ek het 'n paar beste vriendinne en jaloesie werk nie.
Om die wereld rond te toer en om saam mee te oefen in die gimnasium.
Oneerlikheid , jaloesie en haatspraak
Wat Sy Vriende Sê
TheSid het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Vergewend |
Modebewustheid: |
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af) |
Gunsteling Kleredrag: |
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek |
Lees: |
Dis OK |
TV Programme: |
Komedie / Sitkom |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Komedie |
Belangstellings: |
Fotografie; Internetbesoeke; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Sneeuplankry; Sokker; Vlugbal; Voëlkyk |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Skaam; Optimisties; Afgestomp |
Eerlikheid: |
Baie |