Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 26 Mei 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Ram
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie eerlik en opreg. Ek kies my vriende baie sorgvuldig en bederf geliefde naby aan my baie graag! Ek versorg myself baie goed en hou van netheid. Ek geniet die alledaagse, uiteet, braai met vriende en sport. Ek werk hard en daarom is my huis die lekkerste plek na 'n besige dag! Ek is baie reguit en eerlik oor die lewe... nie moody of vol nonsens nie daarom verdra ek dit ook nie! Ek gee en versorg graag waar daar nood is. Niks hou vir ewig nie, behalwe jou hart as dit by Jesus is.. ek is 'n wedergebore kind van Abba Vader, eks nie perfek nie maar tog het God die Beeldhouer, elkeen van ons uit die beste hout gesny en dit maak ons Uniek!

Haar Ideale Pasmaat

My Ideale maat...Eerlikheid en Betroubaarheid is baie belangrik! Netheid en Manlikheid loop hand aan hand! Hy moet saam met my die Here dien! Verder moet ons Sielsgenote wees wat mekaar bederf en innerlik versterk. Wedersydse Vertroue en Respek moet ons elke dag bederf aan mekaar wees! Iemand wat lief is vir die natuur en kamp en ver paaie toer! ooo en om my lekker te bederf met blomme! mmmmm... dit behoort nou 'n oulike man te wees die een**!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Matigheid; Sensualiteit; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Seekos; Soesji; Thai
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Geselsprogramme; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Meditering; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Driekamp; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Liggaamsbou; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Rugby; Ski; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Uiterste sportsoorte; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Glutenvry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties