Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 06 Mei 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Grieks; Hebreeus; Italiaans; Nederlands; Noorweegs; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is positief, realisties-optimisties ,vriendelik, opreg,bedrywig, eerlik,kalm,bedaard,rustig,gemaklik hou van Musiek, Kuns, Natuur,Lees,Tuinmaak,Buitelug,Swem,Stap, All-Rounder. Skilder, hou van Natuurlewe Natuurskoon

Haar Ideale Pasmaat

My eie kwaliteite belangstellings en bedrywighede min of meer , persoon wat belangstel om sy lewe te deel en saam te wees en waardering vir alles wat mooi en interessant in die Lewe is. Onderskeidingsvermoe aan die dag kan le. Hy moet my belangstellings deel en ek syne. Ons moet pasmaats wees en mekaar se geselskap of teenwoordigheid gedurig opsoek. Nie rook drink of dwelms gebruik nie. Ek dink nie dit is n sonde nie, maar my lewe is net soveel aangenamer sonder dit. Lekkerder om n goeie opwindende lewe in te asem en daarin bedwelmd te raak. Moet nie stig en rigied wees nie, en kan AGREE TO DISAGREE.

Persone wat my kontak let wel ek mag moderend en jonk van Gees wees, maar ek verkies dat mans wat boodskappe stuur en wil kliek darem van realistiese ouderdom wees. [geskrap] Alhoewel ek op hierdie stadium myself kan onderhou sal ek verwag van my aanstaande Vriend of Lewensmaat, indien ons ernstig sal raak om n leeue-aandeel in ons gesamentlike uitgawes by te dra. [geskrap] Ek sou verkies om nadat ons n geslaagde geselskap deurvoer het, op Neutrale grond soos n Restaurant in die Openbaar te ontmoet.[geskrap] Dankie MAN. Vergeet om te se , ek Skilder bietjie, so bietjie olieverf, akriel en waterverf.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; NaÔef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Lees; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Boogskiet; Branderplankroei; Branderplankry; Dans; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Lyfbranderry; Perdry; Rekspring; Roei; Rotsklim; Seil; Skaak; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; VoŽlkyk; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties