Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

'n Maplasie wat die natuur kan waardeer - of dit die see, die Bosveld of die Karoo is, sal 'n naghemel met sterrre en die maan as enigste lig altyd vir my besonders wees. Ek is niks nuuskierig oor ander mense nie. Baie kunssinnig en skilder graag. My familie en kinders is uiters belangrik en sal ek probeer om familie bande altyd vaster te maak. Geniet reis en die geskiedenis van plekke. Kook net omdat ek moet - anders is 'n koppie boeretroos 'n goeie opsie... Hou van mense en is fyn ingestel op dit wat nie genoem word nie... Gesonde leefwyse is belangrik - hoewel ek baie lank gelede die Argus gery het en beslis nie iewers heen sal hardloop as 'n hond my nie jaag nie....
En bo alles is ek 'n kind van die Lewende God en sal Hom in alles probeer eer en Sy wil probeer volg (sjoe die een kry ek ook baie maal nie reg nie...)

Haar Ideale Pasmaat

As jy sal dieselfde lewensuitkyk in terme van aanbidding van God, familie se belangrikheid en die liefde vir die natuur kan leef, is jy so na aan die kol. Liefde vir musiek en dans is 'n groot pluspunt.
Wees en leef gesond en bereid om saam met my te stap, fiets te ry of net lekker te lag en jy's 'n keeper. As jy egter rook en meer as net sosiaal 'n drinkdingetjie gebruik sal ek nie jou ideale maat kan wees nie. Jy moet asb iemand wees wat 'n lekker drukkie kan gee en nie huiwerig is om dit voor ander te doen nie...

Wat Haar Vriende S

Afterall_50s het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Afterall_50s moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.