Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
27 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Ander | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n interessante mens. Ek hou van gesels en kuier saam met vriende. Ek is lief vir my medemens en kom soms te geduldig voor. Ek lewe die lewe so voluit moontlik binne my vermoë. Kom saam met my op reis. Ek hou van skryf en foto's neem.
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek iemand wat die lewe saam met my wil leef. Die mooi raaksien in ander en die wêreld. Iemand met 'n positiewe uitkyk op die lewe. Iemand saam met wie ek kan gesels oor ditjies-en-datjies vir ure sonder ophou.
Wat Sy Vriende Sê
Pokkel011 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Krullerig; Buierig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Sin vir Humor: |
Simpel |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Rugby; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Veldhokkie; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Frans; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Woes |
Tyd by die Werk: |
Ek's 'n student |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Liefde toon in die publiek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Aftreeplanne: |
Uiteindelik daardie roman skryf |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |