Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
26 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
191cm (6' 3.2") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Heidelberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 25 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Blond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is baie rustig, goed om te luister en selfs dalk bietjie raad te gee. Ek is altyd game vir iets nuut ook.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wie weet wanneer ons met mekaar kan grappe maak en wanneer iets meer ernstig is. Sy moet 'n lekker rowwe kant hê om goed te doen wat meeste mense sal dink dit is mal en simpel, maar ook 'n rustige kant waar ek saam haar net kan rustig wees en movies kyk en net tyd spandeer, iemand met goeie musiek smaak. Rock, hardrock ens.
Ek reken iets wat 'n verhouding tussen twee mense kan maak werk is, vertroue, eerlikheihed, kommunikasie, goed saam doen, maar ook tog mekaar bietjie uitlos om saam jou eie vriende tyd te kan spandeer, en selfde vir haar ook. Altwee moet kan luister en nie die ander een net sleg se oor foute in daai persoon nie, maar om te leer saam lewe met dit en aanpassings vir mekaar kan maak op die ouend. En goed moenie gaan oor reg of verkeerd in alle gevalle nie, maar eerder 'n manier kry om iets te maak werk as julle nie albei van iets hou nie.
Goed wat ek saam haar sal wil doen is, na music festivales toe gaan, kar shows gaan kyk, games speel saam haar, vir simpel goed glag, vir mekaar liedjies kan speel waarvan die een hou, 'n goeie whiskey saam haar drink en net klein goedjies ook saam haar kan doen.
Ek dink wat 'n verhouding sal vernietig is as die een belangsteling verloor in die ander een, nie meer smile as jy dink "Ek gaan alweer huistoe na hom/haar toe.." Nie mekaar te waardeer nie, verneuk op die ander een. Daars nog baie, so vra my net self.
Wat Sy Vriende Sê
HardRocker94 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Geen |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Heelwat tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Sarkasties |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Stil; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Punk; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Riller; Westerse |
Belangstellings: |
Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Motorsport |
Kookkuns: |
Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen; Ander |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Mag |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Nooit |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Eerlikheid: |
Baie |