Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
24 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Sentraal-Limpopo (Limpopo, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
19 - 22 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n baie tegniese-presiese persoon M.A.W. ek is stiptelik verkies professionele taalgebruik, is georganiseer ens.Tog is ek volgens baie mense baie pret om in die omtrek te he ek hou van nou en dan absoluut mal te gaan en die lewe te volle te geniet.Ek is baie passievol en profeties oor die lewe en sy dinge ek sien die groot in die klein dinge raak en verkies altyd om die beste van elke oomblik te maak want tog is oomblike al wat ons werklik in die lewe het en ek wil nie een mis nie.Ek is wel n n groot ondersteuner van aanlyn-rekenaar speletjies en geniet dit om saam my vriende rekenaar te speel, verder is ek saam my vriende meeste van my vrye tyd.Ek is baie sosiaal en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet en pas maklik aan in meeste vriendekringe.Ek mik vir sukses en niks minder nie nie noodwendig rykdom nie maar wel sukses.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n vrou wat so veel moeite in n verhouding sal sit soos ek sal.Iemand wat ook sosiaal is en lus het vir die lewe, ja ons sal wel by die huis sit en flieks kyk nou en dan en romantiese aande he ens, maar ek hou van dinge doen so kom doen dit saam my en dan geniet ons saam elke oomblik.Ek soek n vrou wat ook ten minste bietjie georganiseerd is, nie noodwendig so baie soos ek nie want ek is dalk bietjie erg :P.Sy moet ook n gesonde(rige) lewenstyl he en netjies wees verval in terme van voorkoms nie dat die uiterlike alles is nie maar ek glo n vrou moet na haar self kyk veral dinge soos haar hare, kleure en lyf.Make up is vir my absoluut onnodig ek is lief vir die meisie onder die makeup niks kan jou mooier maak as wat God alreeds het nie :) Dinge wat n verhouding vernietig vir my is 1."beste mans vriend" dis n nonsens storie meeste van my verhoudings het begin as beste vriende. 2.Oneerlikheid, se liewer reguit vir my wat gaan aan of wat jy dink eks nie fyngevoelig nie
Wat Sy Vriende Sê
Rubul het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My Armani pak / My Versace rok |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Reggae |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Geskiedkundig; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Biljart Snoeker; Boogskiet; Branderplankry; Gewigsoefeninge; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Roei; Ski; Sneeuplankry; Snoeker; Stoei; Surfski / Kajak; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nie meer nie |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Nuuskierig |