Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Theunissen, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
San Marino
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 40
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n vriendelike, aangename, liefdevolle, hulpvaardige, omgee tipe mens. Ek respekteer ander, en is 'n Christen. Ek is soms 'n people's pleaser..... Ek is intelligent, hardwerkend, eerlik, betroubaar, en 'n bok vir sport! Ek het 'n sterk persoonlikheid, en weet wat ek wil hÍ. Nie meer op die jong jol stadium nie.

Sy Ideale Pasmaat

Christen, Vriendelik, liefdevol, saggeaard, ekstrovert, sosiaal, prettig, bok vir sport, ondersteunend, nie baasspelerig nie. Ek soek 'n maat wat dinge saam met my kan doen. Kuier, gesels, uitgaan, braai, dans, motorfiets ry, kamp, visvang, en 'n vrou wat die lewe geniet!

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Geen / nie van toepassing
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Oranje
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Grieks; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Houtwerk; Motorherstelwerk; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boks; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Motorsport; Rugby; Skietsport; Staptogte; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig