Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 'n Week gelede

Aanlyn: Tans

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit (Witrivier), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Bul
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Xhosa; Zulu
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Roemeens; Russies; Spaans
Ander Tale:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Frans; Nederlands; Pools; Roemeens; Russies; Spaans
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is stil maar oplettend. Ek is mal oor oefeninge soos hardloop, fitsry, stap en is lief vir die oop veld. Ek hou van iemand wie eerlik opreg en gewillig is om nuwe dinge te probeer. Ek hou glad nie van argumente wat op onnodige verhoudings-botsings uitloop nie en poog om onduidelikhede op te los deur te luister en te praat. Ek is lief vir lees, stap, fietsry en die oop veld. Ek probeer altyd positief te wees in dit wat ek doen of aanpak, maar wanneer dinge wel nie so positief is nie dan hanteer ons dit tot voordeel van albei partye.
I have a quite personality but very observant. I love to practice alot, espacially road running. I like cycling walk in nature. You must be honest in everything you do and say. I do not like any arguments but if they do occur I always try to discuss the issue to the better of both of us.
It is very important to me that I shall always listen to my partner. Never make her feel inferior for she is the most important person in your home. Accept that she may have a much higher intellect than yourself but if she accepts you as her mate than walk with her. It is very important to make her feel at home at all times.

Sy Ideale Pasmaat

Ek hou van iemand met 'n oopgemoed, mooi glimlag en wie positief met dit wat hul doen of wil doen in die lewe. Enige verhouding kan en behoort te werk indien albei partye eerlik en opreg teenoor mekaar is. Indien daar wel 'n probleem opduik dat jy luister na jou maat en wie weet dalk lÍ die probleem by jouself en dat mens dan aan die probleem werk.

Sy moet my ten volle vertrou en ek moet haar al die rede daarvoor gee om my te vertrou. Dat sy gemaklik sal wees om haar eie ding te doen omdat sy vertrou moet word. Want wantroue vernietig enige verhouding. Verder sal ek graag saam met haar dinge wil doen wat haar gelukkig maak.

As sy gelukkig is sal ek haar op my hande dra want dan weet ek ek doen iets reg.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Geen / nie van toepassing
Liggaamshare:
Harerig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Verdwynend
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Branderplankroei; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Sagtebal; Seil; Skaak; Skietsport; Stap; Swem; Tennis; Valskermspring; Veldhokkie; VoŽlkyk; Yshokkie; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ander
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties