Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is plat op die aarde met diep wortels wat my goed anker. 'n Saterdag oggend markie met lekker koffie, 'n gesonde maaltyd en goeie geselskap is vir my lekker. Gevolg deur 'n plekkie ontdek waar ons nog nooit was nie. Miskien 'n piekniek onder die sterre as ons so voel. Ek hou daarvan om vir iemand te lees met haar kop op my skoot. Eks mal oor die natuur en hou daarvan om fiks en aan die gang te bly.
Sy Ideale Pasmaat
'n Praktiese dromer met 'n skerp sin vir humor en 'n oop gesindheid. Iemand wat lojaal is maar nie bang is om reguit vrae te vra waar dit moet nie. Sy hoef nie fiksheidsmal te wees nie maar sy moet bereid wees om gereeld met my iets buite in die natuur te doen.
Wat Sy Vriende Sê
PloegVoort het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Onafhanklik; Riller; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Bergfiets; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Muurbal; Stap; Staptogte; Tafeltennis |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Italiaans; Soesji; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Eerlikheid: |
Baie |