Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 26 September 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 65
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Maagd; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 204cm (6' 8.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Vriende sÍ ek is 'n spontane, vriendelike, gulhartige, veelsydige, aanpasbare en avontuurlustige natuurmens met 'n passie vir die natuur en die buitelewe, maar ewe gemaklik en knus met 'n glasie rooiwyn, goeie geselskap of 'n goeie boek voor die kaggel.

Mal oor goeie, opregte en passievolle mense wat begrip/empatie met ander het en dit uitleef en nie tyd mors op nuttelose skinderpraatjies, kwaadstokery of gierigheid nie.

Stokperdjies sluit enige buitelug-aktiwiteite in (fietsry, kamp, bergklim, seelewe, ski, stap, swem, ens.), lees, skryf, dig, reis, skilder.

Kennis sonder insig en wysheid is gevaarlik . . .'n wyse mens is slimmer en meer werd as 'n miljoen geleerdes sonder wysheid.

Haar Ideale Pasmaat

Sal wonderlik wees om 'n wyse, karaktervaste geesgenoot met 'n GOEIE HUMORSIN te hÍ om die lekker en sleg van die lewe te deel . . . saam langs die strand of in die berge rond te dwaal en die natuur te geniet, saam kosmaak en braai of sommer net lekker knus sit/lÍ en kuier voor 'n kaggel.

Wyse, beginselvaste mans wat ewe goed kan luister as praat en alle mense met respek en deernis behandel, is baie meer seksie en aantreklik as 'n grootmond-spiertier . . .interessante, oop-kop lesers en luisteraars wat nuwe dinge wil leer en ontdek is soveel interessanter as egotiste wat dink hulle weet alles.

Wedersydse vertroue en respek is onontbeerlik . . . asook die vermoŽ om vir jouself te lag . . . 'n Gebalanseerde, vredeliewende man met 'n liefde vir avontuur en die buitelewe en 'n lus om ook nuwe dinge te beproef, sal werk vir my!

Wat Haar Vriende SÍ

Walsmydeurdielewe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Nederigheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Geselsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Gedigte skryf; Joga; Lees; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Branderplankry; Dans; Driekamp; Hang- / Skermsweef; Kampering; Perdry; Seil; Staptogte; Swem; Tennis; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly