Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Woensdag

Aanlyn: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Moreleta park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Ram
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Cullinan; Pretoria; Bronkhorstspruit (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Grieks; Nederlands; Portugees
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vriendelike geen issue dame wat die lewe geniet...maar wil dit nie meer alleen doen nie. Ek hou van die buite lewe, kos maak, braai, tuinmaak. Lees graag.
Ons het net een lewe wat vir ons gegee word. Geniet dit. Die lewe is 'n lied. As daar versperings op my pad kom pak ek dit met 'n positiewe gesindheid aan. Ek mors nie met enige mense se gevoelens nie. Moenie met my mors nie. Ek sal vir jou van die begin af se nee of ja. Fotografie is my pasie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand om saam my ons eie liefdes verhaal te skryf. Iemand wat 'n positiewe uitkyk op die lewe het. Ek soek nie negatiewe mense nie. Jy moet fun wees, jy moet saam met my kan lag al is dit oor die kleinste ou dingetjies in die lewe wat nie rerig snaaks is nie. As ek hartseer is moet jy my kan troos, en saam my huil. In die kombuis moet ons 'n storm kan opkook. as jy van fotografie hou..dan praat ons dieselfde taal. Dit sal lekker wees om n maaitjie te ontmoet wat dit geniet om wildtuin toe te gaan. Saam die natuur en alles wat daarmee saam gaan te geniet.
wees net jouself. Ek wil jou nie verander nie. As jy 'n eerlike persoon is en die reg uit paadjie saam met my wil stap....dan kan ons ontmoet en kontak maak. As jy van die veld hou en n buite lewe mens is dan is dit n begin punt. As jy van fotografie hou dan steel jy alklaar my hart. Ek soek asb geen kans vatters of vals mense nie. As jy se jy is wie jy is....maak kontak. As jy met my gevoelens wil speel bly weg. as jy one liner boodskappe stuur is jy nie ernstig om iemand te leer ken nie. Leunens en valsheid staan my nie aan nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Rock
Boeke:
Fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Dans; Fietsry; Kampering; Pluimbal; Ski; Stap; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Suikervry
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Erotika; Liefde toon in die publiek; Naak baai; TatoeŽermerke
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde