Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Middelburg (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
32 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vriendelike, avontuurlustige vrou wat hou van die buitelewe, kamp, golf, tennis en gym. Die aktiwiteite het so bietjie tot 'n stil stand gekom om dat ek 'n amazing seuntjie het wat nog te klein is om dit saam met sy ma te geniet. Ek doen nie sommer dinge as my kind nie saam kan gaan nie.

Ek hou ook van rustig by die huis wees met 'n 'n fliek of sommer net braai maar soms kan 'n lekker dag uit of naweek weg ook ideaal wees.

Ek soek net geluk in die lewe en het nie baie "issues" nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet min of meer dieselfde uitkyk, stokperdjies, ens as ek he maar baie belangrik is dat hy 'n kind van die Here is en my en my kind sal aanvaar soos sy eie.

Ek was ook deur baie moeilike tye in verhoudings wat daartoe gelei het dat ek nie 'n man in my lewe soek wat net wil drink en partytjie nie.

Ek soek 'n gesinsman.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ander
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan
Kookkuns:
Kitskos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Rap / Hip Hop; Rock
Boeke:
Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Spel-programme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies
Sport:
Dans; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Motorsport; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig