Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 02 Februarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Benoni), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Vra my later
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie betroubare, eerlike en opregte mens. Treat me good and I will treat you better. Ek kan soms 'n introvert wees, maar net totdat ek gemaklik is in jou geselskap. Ek is geneig om uit my pad te gaan vir ander. Oor die algemeen is ek vriendelik en down to earth. Ek sal saam jou kan visvang, maar ook high heels en my swart nommertjie dra as dit nodig is. Ek hou baie van lees en ontspan met 'n lekker movie. Spandeer baie tyd saam my kinders wat my hartspunt is. My lewensfilosofie op die oombik is, "You are free to make your own choices, but you are not free from the consequences of your choices". Leer my ken en jy sal dalk aangenaam verras wees!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet weet wat hy in die lewe wil he. Iemand wat nie bang is om op te staan vir wat reg is nie. Iemand wat ook weet hoe om pret te he en natuurlik baie lief sal wees vir my kinders. Ek soek iemand wat my spesiaal sal laat voel, en op wie ek kan staatmaak om altyd daar vir my te wees, deur goeie tye en slegte tye. Ek is opsoek na my soulmate! Daardie spesiale iemand met wie mens 'n konneksie iets. Met wie jou hart praat, al se julle niks vir mekaar nie!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
Sport:
Krieket; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Vol(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig