Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 2 weke gelede

Aanlyn: Saterdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Horskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
42 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n standvastige man wat nie hier is om gek te skeer nie.Ek is goed versorg en is baie gesond en als werk nog meer as 100%.Ek hou van rugby en kosmaak.Hou van leke rooiwyn en goeie geselskap met n braai.Ek is n kind van God en glo dat als met n doel gebeur.

Ek is mal oor langarm dans nie di losdans ruk goed ni.

Ek slaap ook ni saam met honde op di bed ni jammer.

Ek hou van kosmaak en braai roosterkoeke oor naweke by verskeie wynkelders en feeste.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek n goed versorgde vrou wat nie hier is om gek te skeer nie en wat regtig iemand wil ontmoet.Sy moet hou van braai en rooiwyn. Sy mut ook hou van dans langarm. Ek gee ni om of sy kinders het ni het 4 kleinkinders wat my hart se punt is.
1 Sy moet asb nie meer as oorgewig wees nie en ek is ernstig
2 As ek se 58 dan bedoel ek dit.
3 Sy moet ook nie net op whatsapp wil chat nie soek nie n chat verhouding nie moet so gou moontlik ontmoet.
4 Sy moet mal wees oor soen en dit kan doen.
5 She must love making love a hell of a lot and she must enjoy it.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliek Kanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Sport:
Dans; Fietsry; Jag; Kampering; Motorsport; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Kook:
Ek hou baie van kook