Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
34 - 45
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n liefdevolle vrou wat daarvan hou om my liefde te wys. Ek hou van lag en is oor die algemeen baie positief. Ek glo alles gebeur met n doel en verkies om die mooi in die lewe raak te sien. Ek hou van kinders, ek glo in roetine en heg baie waarde aan goeie maniere. Alhoewel ek van my roetine hou, kan ek ook lekker impulsief wees Ek hou daarvan om sensueel te wees en om die man in my lewe genot te gee. Maar ek wil waardeer word.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n man wat my kan respekteer en liefde kan gee. n Man wat kan waardeer as ek hom toe gooi met liefde. Wat my laat lag en wat sommer pret kan wees. Maar met wie ook lang en diep gesprekke mee kan he. Wat positief is en eerlik. Wat mooi na homself kyk en op wie ek trots kan wees. Wat van kinders hou en sy ouers respekteer. Hy moet ambisies wees en mooi na my kan kyk. Ek sal hom ondersteun in sy doelwitte. Hy moet mooi maniere he en lekker kan lag.

Meer Oor Haar

Seergemaak2016 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.