KiwidyfieKiwidyfie

Kiwidyfie

39 – Christchurch (Burwood), Canterbury, Nieu-Seeland

Afrikaner meisie in Kiwiland soek n Afrikaner Boer om haar in sy arms op te skraap en weg te voer...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Christchurch (Burwood), Canterbury, Nieu-Seeland
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Uit al die +64 lande wat ek kon kies om na toe te trek moet ek se was daar net 2 wat kop bo skouers uit gestaan het. maar net 1 het my aandag getrek, Niue-Seeland.

Nou verlang ek na n Boer wat my kultuur deel en met wie ek Afrikaans kan praat en wat kan lag as ek n Van der Merwe of Gatiep grappie vertel, want jy weet presies waarvan ek praat, en jy verstaan wat ek bedoel as ek se ek mis n Afrika sunset want daar is niks wat naby aan dit kom nie. Nou as jy n boer is wat verstaan dat ek iemand is wat baie guts het en peraat is, en dat min dinge in my pad staan ;), maak kontak.

Jy moet ook weet dat ek n mamma van drie dogters is wat ek oneindig baie lief het. Ek is nie vanplan om terug te trek SA toe nie, eerder gehoop as ek die regte man ontmoet, dat hy hier na my toe sal verhuis.

Ek love die buite lewe en die plaas lewe nog meer.

Mens kom eers agter hoe baie jou kultuur vir jou beteken wanneer mens dit nie meer elke dag het nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n boer wat my "waarom behoort mense my te leer ken" actually gelees het!!

N boer wat weet presies wat dit is om n vrou lief te he en haar op sy hande te dra, wat hou van snap speel en langs die strand stap, n beste pel kan wees en my as sy beminde aansien, wat net so gemaklik is op n piekniek onder die bome as op n dansvloer.

As jy dink jy die boertjie vir my,maak kontak ek wag vir jou!!!!

Wat Haar Vriende S

Kiwidyfie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Boeke:
Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Sing; Skilder; Tuinmaak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek moet kook
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig