Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg (Melville), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek het 'n INFJ-persoonlikheid. Ek hou daarvan om te luister en waar te neem. Ek doen nie goed met oppervlakkige praatjies nie, maar ek kan vir ure lank oor die lewe praat. Ek verkies om liewer tuis saam met een of twee goeie vriende te wees as om met 'n groot groep lawaaierige mense te kuier. Die dag wanneer ek teenoor jou oopmaak, weet dat jy baie spesiaal is.
Ek wil geensins met ritse en ritse meisies hier kontak maak nie, maar wie weet, dalk is daar net iewers iemand daarbuite wie se persoonlikheid met myne sal oorvleuel.
Sy Ideale Pasmaat
Ek het geen spesifieke voorskrifte nie, want hoe kan jy 'n regmerkie-ticklys opstel vir vriendskap? Ek voel egter wel dat voor 'n vriendskap of 'n emosionele verhouding kan ontstaan, die twee persone darem in 'n mate 'n sekere gedeelte belangstellingsveld het en min of meer dieselfde lewenssiening het.
My huidige vriendekring is gemiddeld tussen 27 en 40 jaar oud (dit het maar net toevallig so gebeur, en is nie doelbewus beplan nie) dus vermoed ek my pasmaats sal ook min of meer in daardie ouderdomsgroep val. Dit is natuurlik nie 'n voorvereiste nie. Sy is egter wel intellektueel en emosioneel volwasse, baie openmindend, en sal my passie vir Afrikaans verstaan. Sy sal heel moontlik ook van teater, flieks, die kunste, natuur en rooiwyn hou. Sy is 'n passievolle mens wat weet hande is daar om vasgehou te word, arms om mee drukkies te gee en lippe om mee te soen.
As jy al my foto's kan sien, beteken dit jou profiel het reeds my aandag getrek en daarom is jy as 'n gunsteling gemerk omdat ek dink ons kan moontlik gesels. As jy dieselfde voel, laat hoor dan van jou.
Wat Sy Vriende Sê
Kaggelreën het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Lank; Verdwynend |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Minimaal (Klere is streng opsioneel) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Volwasse |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Sing; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Fietsry; Kampering; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |