Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 26 September 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Richardsbaai (Meerensee), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
St Lucia (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n spontane dame met 'n sak vol idees en dinge wat ek nog wil doen.Ek hou van fotografie,boslewe,see en strand, visvang,kamp en dan ons Nasionale Parke. Ek is selfversorgend,het my eie blyplek en my eie 4x4. Ek is 'n weduwee en het geen afhanklikes nie. Ek wil weer gelukkig wees en wees uit my maag kan lag! Ek is 'n omgee mens. Ek hou van bak,kook en braai,en my tuintjie is my trots.Het nog baie liefde om te gee.Ek maak maklik vriende. Ek hou van mooi musiek,speel self bietjie,doen baie handewerk - mosaiek,verf,en gaan stap graag.Ek wil weer voluit lewe,weer liefh en vertroetel word.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet vir my'n steunpilaar en stut wees wanneer ek kom nodig het. Hy moet my waardeer en my lieh,hy moet te alle tye eerlik wees, en saam met my my reise en stokperdjies geniet,en bowenal moet hy lief vir sy GOD wees. Iemand om my te vertrou en een wat ek met my hele hart sal kan vertrou,en ja, geen jaloesie nie, op ons ouderdom moet daar nie tyd vir dit wees nie.

Wat Haar Vriende S

Outsider het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Opera
Boeke:
Misdaad; Reis; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Jag; Kampering; Motorsport; Stap; Swem; Visvang; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol