Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 29 April 2018

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Faerie Glen), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van besig wees wanneer nodig. Hou van reis en nuwe uitdagings aanpak. Kan rustig wees in die natuur, maar hou van dinge wat mens kan verryk en jou uitkyk verbreed. Het tonne energie, hou van humor en het intelligensie. Ek het "klas" en vaste beginsels, maar tog 'n dromer - en "let-go" styl wanneer nodig. Baie romanties ingestel.

Haar Ideale Pasmaat

Wil graag intelligent gesels, maar iemand moet 'n uitstekende humorsin he en vinnig kan snap. Op en wakker mens met positiewe uitkyk op die lewe, maar wat ook kan ook ernstig wees. Doelgerig en baie energie. Iemand sonder enige bagasie en wat nie op anti-stres en anti-depressante leef nie! Iemand wat werklik weet hoe om 'n dame te hanteer met 'n stabiele agtergrond en wat nie 'n losbol kansvatter is nie.
Oormaat drank, leuens, baasspelerigheid en eie ego sal my laat hardloop, veral as die ruggraatloosheid en minderwaardigheid deurskemer.
Moet kan aandag gee aan my en my waardeer.

Wat Haar Vriende S

Noukomonskyk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My Armani pak / My Versace rok
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Instrumentaal; Jazz; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Reis; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Dans; Fietsry; Muurbal; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters