GothicrossGothicross

Gothicross

25 – Bloemfontein (Brandfort), Vrystaat, Suid-Afrika

Sluit by my Addams Family aan...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Brandfort), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 26
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Grieks; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Grieks; Italiaans; Japannees; Nederlands; Russies
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan; Kosher
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Teenoorgestelde van normaal. Ek hou daarvan om glad nie deel te wees van "mainstream" aktiwiteite of labels nie.
Ek is 'n donker persoon maar geniet dit om altyd vriendelik en nice met mense te wees. Ek hou baie van teken, en musiek is my lewe! Ek is MAL oor Metal, Punk en Rock... gunsteling genre sluit in Symphonic/Opera Metal, Gothic Metal, Synth Punk en Rock. Ek is mal oor diere en hou daarvan om weird te wees in alle maniere denkbaar! Ek is mal oor aanlyn rekenaar speletjies (League of Legends!) en ek geniet grafiese ontwerp en om my eie T hemde te laat druk! Ek hou daarvan om geskenke te gee vir vriende en geliefdes! Ek hou niks daarvan as mense agterbaks is en leuns vertel nie. Ek hou van eerlikke mense en wat nie oordeel nie!
Ek dink almal is gelyk en 'n mens se buitekant maak NOOIT saak nie dit gaan als oor watse persoonlikheid hulle het.

Sy Ideale Pasmaat

Hoe weirder hoe BETER!
Eerlikke mens wat geniet om dele van die lewe te ervaar wat meeste mense miskyk. Hou daarvan om te ondersteun en liefdevol te wees.
Hou van diere en enige tegnologie.
Hou van kreatiwiteit en om te leer uit foute
Eerlik en opreg om reguit te wees as hulle nie van iets hou nie.
Hou van pikniek in die begrafplaas en om saam na musiek te luister.

Wat Sy Vriende S

Gothicross het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Buite beheer
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Tongring; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Punk; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Musiekkanale; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Lees; Meditering; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Skaak; Skermkuns; Stap; Staptogte; Swem; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Buite beheer
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Visse
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke
Afsitters:
Mag; Naakbaai; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters