Soketog_WareliefdeSoketog_Wareliefde

Soketog_Wareliefde

20 – Noordelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Platelandse dame opsoek na haar Adam

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 25 April 2017

Verander: 10 Januarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
20
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
20 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Vreindelik, spontaan, hulpvaardig. Mal oor perde en perdy, plaas lewe, dorps lewe, mal oor toer,die wereld sien, nuwe plekke sien en nuwe mense ontmoet. Hou baie van uitdagings en dinge saam doen soos kamp of jag. Mal oor stap en iets met papier aan te vang, bv soos kaartjies maak, scrapbooking, ens. Ek wil graag sukses behaal in all opsigte van werk, huwelik, kinders, ens. Hou van so tiek tak uit te gaan en te gaan dans, baie lief vir vas dans.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid speel n baie groot rol in enige verhouding, geen geheime vir mekaar wegsteek nie. Saam perd ry, kan aanpas op 'n plaas en in 'n dorp, plat op die aarde. Hulpvaardig, vriendelik, romaties, spontaan, sy alles gee en nie met gevoelens speel nie. Praat dinge uit as wat albei vir mekaar kwaad is en so bly en dinge net erger raak. As hy jag, sal ek samet hom jag, ek is 'n baie gemaklike mens en wil graag he my pasmaat moet ook dieselfde voel. Nie skaam wees om homself te wees nie, nie voorgee hy is iemand wie hy nie is nie. Hy moet ook aan God glo en gereeld Bybel lees.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Stil; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; R&B / Soul; Rock
Boeke:
Fantasie; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Roei; Rotsklim; Stap; Visvang; Waterski; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Lang hare; Mag; Sarkasme; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
Ander
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde