Boobies

39 – Bloemfontein (Universitas), Vrystaat, Suid-Afrika

Dit Gaan Nie Maklik Wees Nie - Maar Defnetief Die Moeite Werd :)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Universitas), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n alleen ma van n 17 jarige dogter. Ek bly tans in Bloemfontein, en verkies dat die person wat in my belang sal stel, ook in Bloemfontein bly. Ek is n baie outgoing reguit mens, hou van lekker lag, grappe maak, plekke gaan en dinge doen. Kan ook lekker beneuk raak so moenie dat my woorde jou flous nie. Ek is mal oor fliek (hetsy by die huis of by die mall ) ek is mal oor musiek, braai, kuier saam met my vriende en tog om rustig ook te wees en te relax en net te le en TV kyk of laat te le oor n naweek. Ek is mal oor mooi goed, hou van shop, om mense te bederf, en vir die mense in my lewe te sorg. Ek hou van liefde gee en liefde ontvang. Drukkies, soentjies - sommer net n hand op die been of n boodskap uit die bloute. Ek is half en half n perfeksionis met dinge, maar kan soms dinge oorsien as jy mooi vra .....
Ek hou baie daarvan om dinge saam met die liefde van my lewe te doen, maar gun darem ook alleen tyd, so ek druk nie sommer iemand in n blik en sluit die glas kas oop en bere jou daar nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek gaan sommer klaar eerlik wees en herken dat ek vol nonsense is wat mans aanbetref. Ek hou nie van ou mans nie, ek verkies n man nie ouer as 46 nie, en ook nie jonger as 35 nie en moet blank wees asb.
Jy moet sexy wees, in die mode, hip. Jy kan tattoos en piercings he, dit pla my glad nie. As jy nie pasop nie, kleur ek nog jou hare ook! Ek hou van mooi geboude mans, jy kan met liefde saam met my kom gym, maar ons eet lekker vanaand. Jy moet asb nie vol nonsense wees met jou kosse nie, want ek eet 98% van alle kos soorte. Jy moet asb netjies op jouself wees, onafhanklik wees en vir my kan sorg soos ek vir jou sal sorg. Ek wil asb baie bederf word - ek is nou moeg om dit vir myself te doen. Jy moet kan help in die huis, saam lag en saam huil. So pleinweg, daar wees in alle opsigte vir my en my dogter. As my dogter n probleem gaan wees, moet my asb nie eers kontak nie. En as jy tans tussen my en n ander persoon moet kies - asseblief moenie my kies nie. Ek wil nou settle en oud word met respek, lojaliteit, komminukasie en liefde vir die persoon wat hier met my wegloop.

Wat Haar Vriende SÍ

Boobies het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport:
Dans; Gewigsoefeninge; Kampering; Motorsport; Rugby; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Leeglê
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek haat dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
In 'n Las Vegas rykmans-suite
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Opgewonde