Boerseun02

54 – Pretoria (Newcastle), Gauteng, Suid-Afrika

Soek 'n beste pel om hande vas te hou tot ons kieries en agter kleinkinders het.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 21 Augustus 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Newcastle), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Visse
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

WYSIWYG. Ek is gemaklik en kan in meeste geselskap inpas. Ek het min "hangups" alhoewel ek myself as behoudend en konserwatief sien. Help soms andere ten koste van myself. Ek verkies om eerder tussen klein groepe om 'n braaivleis vuur te wees as 'n magdom mense on my te hÍ. Rustig by die huis, maar op 'n drafstap by die werk. Geniet sport, aktief en ondersteunend. Plaas en buitelewe, kamp, natuur, jag, fotografie, reis, besienswaardighede, ens. Probeer so veel moontlik wegbreek. Energiek, romanties, ondersteunend, passievol in alles wat ek aanpak, gelowig,kan dagdroom...(ek is immers 'n vis), sien en soek die mooi en positiewe in die lewe, eerlik en reguit, sonder om ongemanierd te wees. As my lewensmaat gelukkig is, is ek gelukkig...en anders om.

Sy Ideale Pasmaat

Vriendelik, reguit en aangename persoonlikheid...mens-mens. Humoristies, romanties en intiligent. Moet NOOIT kwaad gaan slaap nie.Moet asb nie argumente probeer wen met 'n baklei nie.... hou dan maar verby. Ondersteunend, maar moet haar eie passie kan uitleef en onafhanklik wees. Besluite vir haarself kan neem en daarmee saamleef. Nie skaam wees om aan mekaar te vat, te liefkoos en te "behoort" nie. Gemaklik tussen vriende en met haarself. Kosmaak en wegbreek is ons saamwees alleen tyd. Geloof in ons Skepper baie hoog op haar lys.

Wat Sy Vriende SÍ

Boerseun02 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Pottebakkery; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Dans; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Rugby; Seil; Skaak; Snoeker; Stap; Tafeltennis; Tennis; Voëlkyk; Waterski
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Baie