Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n baie goeie humorsin, en lag maklik vir myself! (en sommer vir jou ook ) Ek is baie positief en glo nie aan "depressie" nie.... daar is soveel mooi in die lewe en ek wil dit LEEF!
Avontuur sport is vir my lekker en ek sal enigiets aanpak wat na pret lyk. Ek is gemaklik met wie ek is en verwag my ideale maat moet ook net homself wees.
My vriende weet ek is 'n omgee mens wat saam kan lag en huil en altyd daar is in 'n krisis. Ek is eerlik en lojaal en verwag dieselfde.
Ek hou van dans en goeie musiek. Vrolik wees en positiewe denke is vir my uiters belangrik!
Ek hou van pret (sal enigiets aanpak saam my 2 kinders of my maat) maar is glad nie 'n "party animal" nie.
Ek is eerlik, lojaal en verwag dieselfde van my pasmaat! Oneerlikheid is vir my 'n deal breaker!
Ek sal graag deur Europa wil backpack vir 'n maand, maar ek is 'n bangbroek om dit alleen te doen...

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet gemaklik wees met homself en moet maklik kan lag maar my kan troos as ek huil vir 'n hartseer fliek. Lojaal en rustig sonder pretensie.
Rook en oormatige drank gebruik is 'n "deal breaker" vir my.
Eerlikheid en Christelike beginsels is baie belangrik.
My pasmaat moet gevestig wees in sy beroep en sy eie belangstellings hÍ maar ook tyd maak vir pret saam met my, beplan of op die ingewing van die oomblik.
As jy so nou en dan van 'n berg wil afspring saam met my sal dit great wees, of jy kan net die piekniek mandjie en kamera vashou terwyl ek spring.....jou keuse.
So nou en dan kan ons "window shop" en drool oor al die mooi goed!

Wat Haar Vriende SÍ

Varsenvrolik het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Gruwelverhale; Nie-fiksie; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Naaldwerk
Sport:
Atletiek; Basketbal; Dans; Gimnastiek; Motorsport; Rekspring; Skubaduik; Snorkelduik; Swem; Valskermspring; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties