Meraai69Meraai69

Meraai69

49 – Bela-Bela (Warmbad) (Marble Hall), Limpopo, Suid-Afrika

Baie alleen. Soek n sielsgenoot,maat,vriend. My bystaan en ondersteun. En my lief het soos ek is

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad) (Marble Hall), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Ram
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hou van omtrent enigiets. Swem, visvang, kamp,kuier, braai. Mense om my. Word nie vinnig kwaad nie.
Hou daarvan om mense om my gelukkig te sien. Hou nie van onenigheid of bakleiery nie.
Ek kan nogal impulsiewe besluite neem. Beplan nie te lank vooruit nie. Dinge werk nooit so uit nie.
Ek pak enige ding aan wat mooi en lekker is aan vir n stokperdjie of tydverdryf. Ontspan die lekkerste by die see.
Wil net geluk in my lewe he.

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na n man met integriteit. Wat my sal reghelp as ek n fout gemaak het, nie afkraak nie. Als met my wil en sal deel. Saam my sal kerk, dorp, vriende,familie, funksie ens sal gaan sonder n bakleiery. My sal aanvaar soos ek is.
Eerlikheid speel n baie groot rol in enige verhouding. Mens moet met mekaar kan praat en dinge deel. Mekaar kan bystaan en ondersteun wat ookal gedoen moet word.
Ek glo nie aan n 3de persoon in n verhouding of vriendskap nie. Dis of ek alleen of die ander.

Wat Haar Vriende SÍ

Meraai69 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Gestremdhede:
Ek het geen; Ek het 'n gesiggestremdheid
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Romanties
Belangstellings:
Dobbel; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Musiek Maak
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Kanovaart; Seil; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Stap; Stoei; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters