Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My karakter eienskappe: Hardwerkend, vredeliewend, aktief, familie/gesinsmens, verantwoordelik, soms hardkoppig, romanties. My kids is my als.
Ek hou van die buitelewe (kamp, stap, avontuur).
Baie lief vir lees, n goeie fliek, uiteet, langs die strand gaan stap, in die bos sit langs n vuurtjie met n lekker glasie rooiwyn. [geskrap]

Haar Ideale Pasmaat

Hardwerkend, betroubaar, eerlik en opreg, standvastig, romanties en lief wees vir kinders, diere en sport.
Moet hou van die buitelewe en soms avontuur.
'n Verhouding vir my is 'n tweerigtingstraat van gee en neem, van saamwerk en ondersteuning met geen jaloesie en volkome vertroue.
Finansiele stabiliteit.

Wat Haar Vriende SÍ

Netons3 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters