liewe_lawwe_laceliewe_lawwe_lace

liewe_lawwe_lace

30 – Mokpo (Yeongam), Chollanam, Korea, Rep. van

Opsoek na die regte legkaartstukkie wat perfek by my pas :)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 17 Mei 2017

Verander: 19 Februarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mokpo (Yeongam), Chollanam, Korea, Rep. van
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans; Koreaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n grappige, lewenslustige persoon wat die 'Fun' deel van die lewe raaksien! Ek is ook al deur donker dieptes maar elke ervaring het my die mens gemaak wat ek vandag is. Mens moet die goed saam met die sleg kan vat en ek is baie dankbaar vir my familie en vriende wat 'n baie belangrike rol in my lewe speel. Ek is 'n saggeaarde mens wat mal is daaroor om met kinders te werk en tyd saam met my vriende en familie te spandeer. Ek is opsoek na daai ander helfte wat my sal voltooi en saam met wie ek die lewe kan geniet. Ek is gemaklik met my eie geselskap maar dis baie lekker om daardie amazing oomblikke met iemand spesiaals te deel. Ek gee op die oomblik in SUid-Korea skool en dit is vir my 'n vars begin en 'n wonderlike ervaring maar ek kom kuier darem oor 'n rukkie by die huis :) Kontak my gerus as jy meer oor my wil uitvind.

Haar Ideale Pasmaat

Sjoe....ideale pasmaat..haha iemand wat by my pas en 'n maat kan wees? ;) haha flou grappie! Ek is opsoek na die mooi in die lewe wat ek by my ouers in hulle verhouding raaksien, iemand wat mens 100 % op kan staatmaak, wat jou respekteer en met Christelike waardes sy lewe leef. Ek is 'n sucker vir 'n 'gentlemen' wat mens hanteer asof jy baie kosbaar is. Daar is niks mooier as 'n man wat sy vrou op die hande dra nie (nie alles vir my doen nie, ek is baie onafhanklik en kom baie goed op my eie reg) maar iemand wat die ekstra myl vir jou sal gaan. Saggeaard, lewenslustig en grappig, As jy kan langarm....soveel beter! As jy opsoek is na iemand wat die lewe 100% uitleef, dan is dit ek!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Wild; Buierig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties