Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou; Politiek
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is mal oor die buite lewe en die plaas lewe. Het op n plaas groot geword. Ek is mal oor sports speel en kyk. Rugby world cup tyd is die beste in my huis, dis elke naweek se kuier en braais en full on bok support.

Ek hou daarvan om om mense wees, dit maak my die mens wie ek is maar ek hou van my alleen tyd ook.

My familie is baie belangerik vir my, hulle is my standpilaar.

Ek is n positiewe mense met n baie geesdriftige en spontane uitkyk.
[geskrap]

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat my verstaan en goed saam met my doen, maar ook lewens driven is om hulle self te verbeter.

Iemand wat van die plaas of bos lewe hou. N verhouding vir my is vertroue en komminikasie. Ek gaan slaap nooit kwaad nie, mens weet nooit wat more inhou vir ons nie.

Iemand wat van die goeie lewe hou, en nie bang is om iets aan te pak nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Latyns; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop
Boeke:
Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Musiek Maak; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Dans; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Motorsport; Polo; Rugby; Swem; Tennis; Veldhokkie; Vlieg / Sweefvlieg; Waterpolo; Witwater-kanovaart; Yshokkie