Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
43 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Moderne, opregte man, klaar groot geword, . . . hoewel . . . deep down, where not everyone can see, I'm a non-conformist, a rebel in disguise, a free spirited traveller, a bike lover, a neo hippie, hot blooded, and a romantic, one woman's man.
Gaan nie enige nonsense hier kwytraak nie, ek is 'n goeie mens en goeie pa (seun alleen grootgemaak). If you get to know me, you will discover my qualities, personality traits, likes and dislikes, less good points, etc. just as I will get to know you as well.

Sy Ideale Pasmaat

Sal weet as ek haar sien, as ons gesels of as ek jou ontmoet en jy sal ook weet.
If we can work or not? If there is an attraction? Jy is effe meer privaat, tog met 'n stoute streek. Jy is nie die groot-mond, voorbok nie, maar op jou eie, stiller manier is jy eintlik wild ! Ek soek na my maaitjie. Ek wil jou weer laat vlieg . . . . ek mis dit en om te cuddle, ens. Ons twee saam is ons eie span. Ons geniet mense, maar is nie afhanklik van mense nie. Alleen is ons ook happy en kan ons eie pret maak. Familie bly belangrik. We love to do road trips, excursions, to explore this beautiful country of ours and to do our own thing.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Wild
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Waansinnig & Losbandig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Meer Leefstyl
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Flankering
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties