Blou10Blou10

Blou10

42 – Boksburg (Oosrand), Gauteng, Suid-Afrika

I don't need someone to complete me... I need someone to accept me completely

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg (Oosrand), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Oostelike-Gauteng; Centurion; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Germiston; Modderfontein; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n spontane eerlike en reguit dame wat gemaklik is met my ouderdom en wat ek al in my lewe bereik het.
Soos meeste is ek maar net opsoek na liefde en aanvaarding vir wie ek is, maar ek is nie jou average maak-oop-maak-toe-maak-tee girl nie en is gatvol vir mense wat lieg en bedrieg. (Oeps... dalk te eerlik)

I like old school things.
Picnics, Phone Calls, Flowers, Letters, Dates, Late Nights Driving for Nothing, Sitting under the Stars, Cuddling.

Ek glo in Christelike waardes en al is ek nie die beste Christen in die land nie, is ek nie skynheilig nie. Ek het integriteit en verafsku leuens. Die waarheid kom altyd maar altyd uit. Rather kill me with the truth than with your lies.

Ek kan 'n gesprek hou in meeste omstandighede en het 'n baie goeie algemene kennis. Ek staan eerder by die manne om 'n braaivleis vuur en gesels rugby as by die dames in die kombuis en gesels oor kos. En as ek die kans kry om 'n live rugby game te kan bywoon, dan is ek daar! Ek stof ook sand op in baie mans se o op Superbru....

O ja, en het ek gese ek is uiters eerlik... :)

Haar Ideale Pasmaat

1 Eerlik
2 Opreg
3 Interesant
4 Gelowig
5 Afrikaans
6 Sexy
7 Goeie humorsin
8 Stabiele werk
9 Avontuurlistig
10 Romanties
11 My beste vriend
12 Liefdevol
13 Sportief
14 Positiewe uitkyk

En laaste maar nie die minste nie... As jy korter as ek is of jou kuite is kleiner as myne.... Mmmm !!! Dit gaan nie lekker werk nie

Wat Haar Vriende S

Blou10 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Lank; Reguit; Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Lees; Skilder
Sport:
Dans; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde