OnsekerOnseker

Onseker

49 – Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Small steps. Een trappie op 'n slag die onbekende in.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Woensdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Botswana; NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
Botswana; NamibiŽ; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
145cm (4' 9.1") - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n kombinasie van 'n ekstrovert en introvert, wat net ontdooi in die geselskap van die wat ek goed ken, en vertrou. Lees baie, hou van sport en jag gereeld in die wintermaande. Hou van goeie geselskap, waar gepraat kan word oor 'n wye spektrum van onderwerpe. Neem glad nie deel aan skinderpraatjies nie, en kan dit nie verdra nie. Hou van reguit mense, wat eerlik is en nie doekies omdraai nie. Oefen daagliks, en probeer 'n gesonde leefstyl handhaaf. Hou van 'n lekker braai op 'n naweek om te ontspan na die week se druk by die werk. Ek gun elkeen sy plek in die son, en fokus nie op ander nie maar wel op die doelwitte wat ek wil bereik in die lewe. Die manier hoe mense my behandel is ook hoe ek sal optree teen hulle. Foto's sal beskikbaar wees aan die wat regtig ernstig is, en wil kontak maak. Ek is nie desperaat om iemand te ontmoet nie, so daar sal iets moet wees in jou profiel wat my aandag trek. Is werksaam, en bly in 'n landbou-omgewing, so as jy die stadsliggies verkies dan is my lewensstyl nie vir jou nie. Hierdie is 'n mondvol maar daar moet nie enige onsekerhede wees nie.

Sy Ideale Pasmaat

Soek iemand wat rustig is, en wat sal sit en met my gesels oor enige onderwerp. Ons hoef nie alle belangstellings te deel nie, maar sy moet geinteresseerd wees in myne, en ek in hare. 'n Kwaliteit wat belangrik is, is dat sy sensueel moet wees, en moet weet hoe om my aandag te behou. Sy kan spelerig wees, en ons moet kan saamlag. Ek jag baie, en sy moet dus 'n buitelugpersoon wees, wat vir 'n naweek saam met my veld toe sal gaan. Sy hoef darem nie te help met die afslag nie, maar moet net saam wees in die natuur. As sy enige bagasie, van die verlede saamdra, dan sal dit nie werk tussen ons nie. Sy moet my nie probeer verander nie, want ek het vasgelegde roetines en manier van dinge doen, en ek sal haar ook respekteer rakende dit. Foto is 'n vereiste, ek wil nie met 'n lee raam kommunikeer nie. Moet bereid wees om in 'n klein, plattelandse landbou-gemeenskap te bly. As jy 'n "drama queen" is gaan ons nie oor die weg kom nie.

Wat Sy Vriende SÍ

Onseker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Boogskiet; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Skaak; Snoeker; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Indies; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters