Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Ram
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
24 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nou in Pretoria vir net oor 'n jaar en 'n half. Ek het nou al vriende gemaak en begin my voete vind, maar ek was maar nog altyd 'n ou wat sukkel met die dames. Ek voel ek mis uit op 'n groot deel van my lewe omdat ek nog nie iemand het om dit mee saam te deel nie.

My vriende beskryf my as sosiaal, intelligent, grap maker en lojaal. Ek is maar 'n moeilike mens om te leer ken, en mense se ek kom bietjie verwaand voor, maar dit is nie met opset dat dit gebeur nie. Dink dit is maar net my manier.

Ek is baie lief vir alle sportsoorte en ondersteun gereeld, asook 'n musiek liefhebber en gaan gereeld na konserte en musikale vertonings toe. Ek geniet dit ook om kos te maak en my kreatiwiteit so uit te leef.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na 'n opregte en eerlike dame, een wat nederig en spontaan is, iemand wat lag en die lewe geniet, iemand wat nie neerkyk op ander nie en iemand wat nie sinies is nie. Ek voel 'n mens moet gemaklik met mekaar kan komunikeer en oop gespreke moet kan he, al maak dit seer.

Wat Sy Vriende SÍ

Hendrik_13 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Frans; Indies; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Punk; Rock; Swaar Metaal; Volk
Boeke:
Fantasie; Misdaad; Reis; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Gholf; Krieket; Pluimbal; Rugby; Skaak; Sokker; Stap; Stoei; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Veldhokkie
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke
Afsitters:
Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters