Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Agnosties
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Tuinroete (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Agnosties; AteÔsme; Buddis / TaoÔsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

My lewe vind plaas op "the road less traveled". Meeste "verwagte sosiale norme" het ek oorboord gegooi. Ek doen my eie ding...vol bevrydende eenvoud en opwindende avontuur.

Die beste dinge in die lewe kos niks...ek vind my geluk in ervarings, en nie in materiŽle dinge nie.

Ek's atleties en sportief......baie gesond en fiks. Ek hol en trap my fiets in die berge, bodyboard op die "waves", roei kayak, en skiet sommer daarna 'n vis vir middagete!

Ek leef deur die dag, en werk in die aand (die lewe is te kort om agter 'n lessenaar te sit, terwyl die son skyn!)

Ek's maar 'n dieperige siel, met 'n groot "spirituele bewussyn"...ernstig by tye...maar in die regte geselskap raak vrolikheid en spontaniteit deel van my mondering. Ek het nogal die vermoŽ om mense so nou en dan te laat lag. Ek sal myself beskryf as 'n introvertiese ekstrovert...of is dit nou andersom?

Ek wil glo dat ek nog "old school"-waardes het as dit by vrouens kom. Basies net om 'n vrou spesiaal te laat voel...met bedagsaamheid, goeie maniere en respek. Om in ander se "skoene te kan staan" (empatie) is een van my groot karaktereienskappe...en ek glo in 'n verhouding is dit van groot belang.

Ek soek nie noodwendig 'n "trouvrou" nie...en is al 'n tydjie uit die "dating scene" uit, maar dalk is daar tog iemand daar buite, saam met wie dit dalk net lekkerder sal wees om die "avontuur van die lewe" te geniet...

Laastens, die lewe is kort...en dis my strewe om dit so veel as moontlik te geniet...sonder om ander seer te maak.

Sy Ideale Pasmaat

My "ideale pasmaat"?

- 'n Spontane, oop, vriendelike, snaakse, maar tog "diep" mens.
- Goeie kommunikeerder...weet hoe om te praat EN te luister.
- Nie selfbehep met haar uiterlike voorkoms, nie maar wat tog mooi na haarself
kyk (aantreklik, maar nie "poppie" nie!).
- Atleties en sportief...lief vir natuur en buitelewe...hike, kamp ens...
- Verder moet sy net gemaklik ook wees in haar eie vel, en nie te veel "hangups"
hÍ nie.
- Eerlik en opreg.
- Nie 'n oordrewe liefde vir die materiŽle dinge in die lewe nie.
- Iemand wat ook die "eenvoud van die lewe" waardeer.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Liggaamshare:
Geskeer
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Krieket; Lyfbranderry; Muurbal; Rekspring; Roei; Rotsklim; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Uiterste sportsoorte; Veerpyltjies; Visvang; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig