Nataller246

59 – Utrecht, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek het drie passies in die lewe, natuur, mense en Kook. Christen wat nie opgee nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 06 Mei 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Utrecht, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Hebreeus; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek glo dat elke mens wat jou pad kruis vir jou iets leer, goed of sleg. Die Natuur laat my asem haal en my batterye laai. Ons moet leer om mekaar te koester die lewe is ongelooflik kort. Dit is moeilik om alleen deur die lewe te gaan maar as ek moet druk ek deur soos met alles wat ek aanpak. As ek kon sou ek graag baie oud wou word op 'n mooi manier en met "dignity" daar is nog soooo baie wat ek wil doen en beleef.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat die natuur waardeer, 'n goeie boek, lekker lag en emosies het. 'n Reismaat 'n avontuur maat. Ek dink nie ek sal sommer weer trou nie. Iemand wat nooit twyfel in sy geloof nie en weet waar krag en alles wat hy besit vandaan kom. Jy moet voluit wil lewe en nie net bestaan nie. Alles om jou raaksien, dit geniet en waardeer.
Eerlikheid en wedersydse respek is ononderhandelbaar. Iemand wat sy emosies kan deel en nie opkrop nie. Dit laat 'n verhouding werk.
Oneerlikheid vernietig nie net verhoudings nie maar ook die mens. Ek is iemand wat 150% gee en verwag dieselfde inruil.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het 'n gesiggestremdheid
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Geel
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Komedie; Misterie; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Dans; Kampering; Perdry; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Visvang; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Erotika; Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig